Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on December 13, 2017, 07:22:40 PM

Title: paar tuin voëls
Post by: AB on December 13, 2017, 07:22:40 PM
so paar in die tuin gekry toe ek n nuwe lens getoets het, lyk my die lens werk reg
Title: Re: paar tuin voëls
Post by: PM on February 01, 2018, 07:29:55 AM
Pragtige foto's.  Die lens werk reg, ek wonder net as jy die foto's effens kleiner maak of dit nie beter sal vertoon nie. 
Title: Re: paar tuin voëls
Post by: AB on February 01, 2018, 07:38:23 AM
kleiner in die lyn van crop teen die kante?
Title: Re: paar tuin voëls
Post by: PM on February 01, 2018, 08:28:31 AM
Nee, ek dink in terme van seg maar 800 in plaas van 1000
Title: Re: paar tuin voëls
Post by: AB on February 01, 2018, 09:38:15 AM
ok