Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on November 24, 2021, 01:19:45 PM

Title: Welkom Anna
Post by: PM on November 24, 2021, 01:19:45 PM
Baie welkom hier op die forum.  Ek hoop jy sal dit baie geniet.  Maak jouself tuis en kuier saam.
Indien jy hulp nodig het kan jy sommer hier kom aanklop.
 
Ek sal vir jou jou eie hoekie skep waar jy jou werk kan plaas. 
Hartlik welkom.