Die Biblioteek > Vervloeë woordskatte

Daleen Matthee se werke

(1/1)

PM:
Ek  is besig om weer een van Daleen Matthee (Mat-thee) soos een van my ingelse vrinne sê.  :icon_biggrin:


Susters van Eva.  As iemand iets wil kom deel, doen dit gerus.  Net gou 'n paar dingetjies gaan doen dan is ek weer terug.   :love7:

PM:
Ek haal aan uit Susters van Eva:
Bls. 24  - iewers moet daar in elke man 'n Mister Hyde skuil wat ewigdurend honger na die domste dosies terwyl hul monde saamsing tot lof van die bevryde vrou met meer tussen die bene!

Sy kom op Jessie en Rolph af waar hulle styf teen mekaar op 'n klip sit.   Jessie stap dood luiters weg . . .
Rolph val plat agter 'n muur van skuldloosheid.

Naas:
Hoekom wil almal altyd elke man in dosies pak?

 :icon_bigsmurf:

PM:
Die persoon wat praat het al hierdie manne om haar gesien wat mal was oor die blonde dosis Naas.  Dit het hulle egter ook nie verhoed om uit een mond te sing oor die "bevryde" vroue nie.   :icon_biggrin:

Navigation

[0] Message Index

Go to full version