Author Topic: Elsabe gevra ek moet hierdie asb vir haar vassit.  (Read 3989 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Elsabe gevra ek moet hierdie asb vir haar vassit.
« on: April 16, 2012, 07:37:19 AM »
Nooi ek kon net hierdie enetjie 'gesteel' kry vir jou  :toothy4: die ander fototjie het ek nie toegang tot nie. Hoop dit help. Twee pragtige kinders!!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Elsabe gevra ek moet hierdie asb vir haar vassit.
« Reply #1 on: April 16, 2012, 07:58:11 AM »
Ek het die voorreg gehad om die hele stel foto'tjies te sien en ook om hulle by die boekvoorstelling te ontmoet.  Pragtig verby.  ElsabĂ© kan met reg trots wees op hulle.
Daardie fotograaf gaan ook die troufoto's neem.  Ek kan nie wag om dit te sien nie! 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Elsabe gevra ek moet hierdie asb vir haar vassit.
« Reply #2 on: April 17, 2012, 06:50:53 PM »
My krosie.
En toe is ons drie.
Of is ma nou een en hulle twee?
Dankie Meraai.
elle

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Elsabe gevra ek moet hierdie asb vir haar vassit.
« Reply #3 on: April 18, 2012, 05:47:53 AM »
Groot groot voorreg hoor  :notworthy:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Elsabe gevra ek moet hierdie asb vir haar vassit.
« Reply #4 on: April 18, 2012, 04:23:21 PM »
Nee matertjie, julle sal altyd drie wees totdat daar nog bykom, dan is julle meer en meeste.  Ons ou babadogtertjie is toe vandag gebore.  Sy weeg 4,1 kilogram en ek het uiteindelik 'n fototjie gekry.
Natuurlik is sy die pragtigste prinsessie in daai hospitaal!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.