Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on January 31, 2013, 03:01:00 PM
-
Baie welkom by ons Wikus. Ek wag vir jou bydraes, baie opgewonde.
Dankie Juffrou Gawelina dat jy ons aan hierdie pragtige mense voorgestel het. :love7:
-
Warm welkom van oorkant die aardbol Wikus. My plekkie ook geboek vir jou saamgesels :notworthy:
-
Ek is bly om te sien jy is "in" Wikus. Nogmaals baie welkom. :bootyshake: Skree indien daar enige onduidelikheid is.
-
Baie dankie,
Ek waardeer opreg.
Groetnis :munky2:
-
Giggel ek vir die prentjie wat jy gebruik Wikus. Ons het elkeen al 'n "gatseggie" eie aan ons, soos 'n "kenteken". Ek wonder nou net... :icon_biggrin:
-
welkom, welkom. baaaaie welkom :hello:
-
Hallo Wikus
baie welkom .... skiesie ek kom nou eers hallo se. Ons direkteur van tydsake - Theo Truter is in Sept 2012 met Autism gediagnoseer - dit gaan baie goed - ver bo verwagting, maar ons pas aan by nuwe dinge om hom te help ... so soms word ons tyd ingesluk nog voor ons kan kom hallo se ...
maar wil net gou vir jou se ... enige inteken of forum tegniese probleme - email ons asb sodat ons dit dadelik kan aandag gee daaraan - of laat Petra weet - sy het ons nommers en sal ons aandag dadelik op die probleem sit.
ek sluip so van tyd tot tyd hier in net om te lees en my siel te voed ... en soms borrel lag tyd vriendelik, dan kuier ek lekker saam.
sien uit daarna om jou werk raak te lees en wanneer tyd vriendelik smile - saam te kuier!
-
:hello:
Baie welkom en ek hoop jy geniet dit hier.
-
Baie dankie aan al die mense, ek het nie baie tyd nie, maar sal gereeld hier inloer en lees wat julle doen.
Ja, Gawelina, soos jy weet het ek die prentjie gekies wat die naaste aan my lyk - ek kon dit as my profiel foto gekies het!
PM en haar beterhelfte kom Dinsdagaand by ons braai - sal dan al die ander kinkels probeer uitstryk sodat ek nie geheel en al tegnologies gestremd lyk nie.
Groetnis :munky2:
-
Oee, nou is ek weer in die moeilikheid by Gawie, sy is juis so jantjie omdat sy nie die vorige keer kon saam kuier nie.
-
:crybaby2: julle is alweer lelik met my!!! Net omlat ek die kleinste hier is. Sies!
:angel4: toemaar, ekke wil net breedvoerige verslaggewing hĂȘ oor al die lekker dinge wat julle gepraat het, selfs al het julle van my geskinder. Ekke lief julle mos en gun julle 'n lekker kuier.
-
Goed so, ons sal sommer hier van jou kom skinder dan kan jy alles lees, omlat ons ook lief is vir
jou. :angel4:
-
:headbang: My plek geboek! :notworthy:
-
:coffee2: my stoel hier nader gesleep ...