Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on September 28, 2011, 06:51:35 AM

Title: PM se 'abiesietjies'
Post by: Meraai vannie Baai on September 28, 2011, 06:51:35 AM
ABC woorddis het nog nooit so liefdevol-beskrywend vir my geklink soos PM se 'abiesietjieswerkies'
 :book1: :notworthy:
Title: Re: PM se 'abiesietjies'
Post by: PM on September 28, 2011, 08:59:56 AM
Dit was lekker tong in die kies, ek het geweet jy is oppad met die woordmandjie Raaitjie.   :love7: