Die kuierstoep > Helpmekaar

Troetelname

<< < (2/2)

PM:
 :sign10:  Verseker!

Meraai vannie Baai:
Lekker gegiggel vir die ene Naas. Ons het grootgeword met troetelname wat nou skelname is. My Meisiekind is nog steeds my ou 'Meidjie' en al die jare was my ouma se troetelnaam vir die kleinseuns 'my ou kaffertjie'. Die liefdevolle uitdrukking op haar gesig as sy hulle teen haar bors vasgedruk het terwyl sy hulle so noem, sal my altyd by bly! As ek dit vergelyk met wat die naam nou ontlont wil ek wegkruip.

PM:
Ja toggie tog.  Ek lees net vandag in die Huisgenoot van 'n vrou wat R150 000 boete gekry het omdat sy gesĂȘ het die mense wat die strande so bemors is soos ape.  Dit het haar en haar dogter se lewens verwoes.

Meraai vannie Baai:
Siek wereld waarin die skaal net een kant toe weeg  :crybaby2:

Naas:
Ek stem saam... Die Ape wat die strande bemors gedra hulle nes mense.



 :icon_bigsmurf:

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version