Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Bekgeveg => Topic started by: Ah Willa on November 19, 2012, 06:35:23 PM

Title: 'n Bekgeveg waardig
Post by: Ah Willa on November 19, 2012, 06:35:23 PM
Ek doen mos navorsing oor die voorgeslagte en nasate van Potgieter 16402 en kom so tussen al die ou goed op die ou koerant berig van 1960 af ...

ek kon net smile en ek weet julle sal dit geniet ... Die Rasionalist ... wel ... ek dink ons voer nog steeds die stryd .... wat mag, wat moet, wat moes nie ...  :triplets:
Title: Re: 'n Bekgeveg waardig
Post by: PM on November 21, 2012, 07:28:33 AM
Insiggewend ja.