Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on March 23, 2013, 11:14:14 AM

Title: Hartlik welkom Rita van den Berg
Post by: PM on March 23, 2013, 11:14:14 AM
Rita, baie welkom by die forum.  Maak jouself tuis en kuier saam.  Daar is vir jou 'n eie plekkie waar jy jou skryfwerk kan plaas. 
Indien jy hulp nodig het kan jy ons gerus vra, ons help graag. 
Kom vertel vir ons 'n bietjie meer van jou. 
Title: Re: Hartlik welkom Rita van den Berg
Post by: Meraai vannie Baai on March 24, 2013, 12:00:13 AM
Hartlike welkom vanuit die land van Bloekoms ook vir jou Rita. My plek geboek vir jou kuiertjies tussen die lyne saam met ons woordverslaafdes  :toothy4: