Voorstelle en klagtes > Die Inligtingkantoor

Leeupoortlapa

(1/2) > >>

PM:
Ek kyk hoe kan ek foto's kleiner maak. 

Antjie Patat:
Is my rondawel al in aanbou?? Ek vra namens n vriend

PM:
Ratio 3.2
Moet dit nog kleiner wees?

Assie:
Smaak my in die tweede foto het Ta PM net die kB verminder maar die raam het amper dieselfde gebly. Dis amper soos om gewig te verloor maar dieselfde klere te dra. Jy lyk nog dieselfde maar jy is nettie meer so duidelik nie.

 :mumum:

Naas:
Assie, smaak my nou dat jy 40 se kant toe staan raak jy lekker voor oppie wa. Jy moet respekte hĂȘ vir antie PM. Sy het hard gewerk om daai fototjie te verkleineer.


 :icon_bigsmurf:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version