Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on July 01, 2013, 08:52:59 PM

Title: verlate
Post by: adele on July 01, 2013, 08:52:59 PM
op ’n eensame rant
oppad na die Gamtoos
staan moedeloosheid
soos ’n verslane esel
met ‘n dowwe waas
verlatenheid voor sy oë
©adéle

 :grommit: 

[https://www.facebook.com/photo.php?fbid=149913711864940&set=a.101526303370348.1073741828.100005389353279&type=1&theater]
Title: Re: verlate
Post by: PM on July 03, 2013, 08:53:38 AM
Pragtig Adéle.  Dit is so 'n mooi ou donkietjie met sulke sagte oë.  Dankie vir die deel matertjie.