Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on August 22, 2011, 06:37:40 AM

Title: Dankie Stof
Post by: PM on August 22, 2011, 06:37:40 AM
Ek wil net graag dankie s♪, my ♪ e van se wil net sing vanoggend! (Nuwe sleutelbord, nuwe moeilikheid!) Dankie Stof vir al die harde werk wat jy gister gedoen het.  Die forum lyk 'n bietjie anders, Stof het kom orde skep.  Dankie vir die skerm en dankie vir al die persoonlike hulp om my aan die gang te kry om aan die boek te werk.  Ek llief jou.   :love7:
Title: Re: Dankie Stof
Post by: Meraai vannie Baai on August 22, 2011, 11:30:38 AM
Mag ek maar kom AMEN skrywe  :love7: :notworthy: