Die kuierstoep > Kom kuier saam

Uit die Leeu se Bek...

(1/1)

Angelica:
http://afrikaans.news24.com/Sci-tech/Nuus/Video-Leeuwyfie-help-video-afneem-20110531

Asemrowende uitsig vanuit 'n leeuwyfie se bek.  Dankie vir die uitstappie, kietiekat.  Gaan vang nou vir jou 'n kluit en speel daarmee.  Good girl, good girl.  Shoosh nou.  Toe, weg is jy, kiets.  Good girl, good girl.  Ek moet nou gaan.  Bi. Hoop nie ons sien mekaar weer nie. Bi......... good girl...

PM:
Lekker lag ek vir jou EllĂ©.  Dankie vir die deel daarvan, heel ineteressant.

Navigation

[0] Message Index

Go to full version