Die Afrikaanse Forum
Digkuns => Skryftegnieke => Topic started by: Meraai vannie Baai on May 01, 2012, 01:45:41 AM
-
’n Parodie is 'n kreatiewe skryfproses en 'n baie goeie oefening! Die skrywer dryf die spot en herskryf die oorspronklike storie/feëverhaal met 'n kinkel in die kabel.
Wanneer jy jou hand wil waag aan hierdie pretstyl is die SCAMPER-tegniek wat gebruik word vir die ontwikkeling van kreatiwiteit 'n wonderlike maatstaf om in gedagte te hou beveel Muller aan.
S - substiture / vervang
C - Combine / kombineer
A - Adapt / Adjust / maak aanpassings
M - Modify (verander) / Magnify (vergroot) / Minimise (verklein) / Maximise (vermeerder)
P - Put to other uses / gebruik vir iets anders
E - Eliminate / neem weg
R - Reverse / Rearrange / keer om / herrangskik
Soos met alle skryfwerk is die 5 W's ook hier van toepassing:
Wie?
Waar?
Wat?
Waaroor?
Waarom?
Nog riglyne om in gedagte te hou: Verander aan die volgende:
die karakters se name
die tyd waarin die sprokie afspeel
die gebeure van die oorspronklike sprokie
die omgewing/milieu/ruimte waarin jou parodie afspeel
die tema van die sprokie
die vertelstyl (derde persoonsvertelling na eerste persoon bv.)
-
Parodie
Hompie Kedompie sit op die wal
Hompie Kedompie het af geval.
Al die koning se mense
en al die koning se mans
Het roereier vir ontbyt gehad.
Engels:
Jack and Jill
went up the hill
to fetch a pail of water
Jill forgot
to take her pill
and now they got a daughter.
:icon_bigsmurf:
-
My giggelpilletjie is in vir die dag.Nou sien ek kans vir als :hello2: :notworthy:
-
Ek wou eers skryf eendag baie baie klanke gelede was daar 'n haas en 'n das en 'n kas en toe het ons nog goeie nuus gehoor, vandag is daar bobbejane en skobbejakke en padvarke en nou is die nuus glad nie meer so goed soos in die verlede nie; toe sien ek dit is nie 'n parodie nie dis die waarheid van die hede :icon_bigsmurf:
-
Ek wonder of dit iets met ironie te doen het?
-
:icon_bigsmurf: Hiehiehiehie, verkrukkeld gelag terwyl ek saam met 'n gas-sonder-naam kuier by die onderwerp :headbang:
-
Hickory, dickory, dock
Three mice ran up the clock.
The clock strike one
But two got away with minor injuries
Mary had a little lam
She fed it Castor oil
And wherever the lamb may go
It fertilize the soil
:icon_bigsmurf:
-
Vroegoggend gegiggel, nou bulder ek onvroulik :headbang: Welgedaan Naas :notworthy: