Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on May 29, 2012, 12:58:33 AM

Title: Pligsier
Post by: Meraai vannie Baai on May 29, 2012, 12:58:33 AM
Wanneer ek iets moet doen op aanvraag en dit was nie regtig genotvol nie, beskryf ek dit as 'n "pligsier".
Title: Re: Pligsier
Post by: PM on May 29, 2012, 02:54:14 PM
Dit is te oulik Raaitjie.  Baie beskrywend!  :icon_biggrin: