Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Jeannedarc on December 09, 2013, 10:59:49 AM

Title: safe sex
Post by: Jeannedarc on December 09, 2013, 10:59:49 AM
how does a blond practice safe sex?


she locks the car doors
Title: Re: safe sex
Post by: Terry on December 10, 2013, 08:42:16 AM
 :sign10:
Title: Re: safe sex
Post by: AB on December 11, 2013, 05:29:37 PM
mmm hoe dan anders.

die ou en blond vry vuurwarm in di ekar, en hy seg vir haar gaan sit op die agter sitplek en sy seg ee. later weer slefde storie en 3 de keer is hy ongeduldig en sy seg nee ek wil liewer hier voor by jo sit as alleen agter.


die bond en ou is besig en hy seg, o gits ek het vergeet om kondoom aan te sit. blond vra: het jy dan hiv en hy seg nee, sy antwoord, dan is dit reg want ek wil nie weer aansteek nie.
Title: Re: safe sex
Post by: Fransi on December 17, 2013, 07:18:37 AM
Oeps.