Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Vervloeƫ woordskatte => Topic started by: Naas on April 19, 2015, 08:30:58 PM
-
Wie van julle onthou die woord 'skolliestempel?'
:icon_bigsmurf:
-
Ek onthou net die woord skollie as beskrywing vir 'n gomtor, vertel sebliefie meer Naas.
-
Dit was my oupa se woord vir 'n tattoo. "Ek hou nie van daai man nie want sy arm is vol skolliestempels.
Daai daardie dae was tatoo's nie so aanvaarbaar nie.
:icon_bigsmurf:
-
So van pas! Self glad nie 'n fan van die wandelende botteltjies ink nie :icon_biggrin:
-
:toothy4:
En ek wil so 'n stempeltjie op my enkel he... maar die mense se ek het te veel spat-are. Glo 'n groot risiko... :dontknow:
:laughing4:
-
Ja, hierdie kunstenaar hou ook van die idee dat haar lyf eintlik 'n skilderdoek is. :-) Ek het enetjie wat beide feetjie en meermin is. Een is egter genoeg vir my.
Skolliestempels. :icon_biggrin:
-
Ek het ook tatoos. Tat 1 en tat 2. :icon_biggrin:
-
Hiehiehie, my tat one and two is besig met selfmoord - hulle hang :icon_bigsmurf:
-
My man se altyd van die klomp wat so baie tattoos het: Hulle is met 'n nat koerant gemoker! Hie hie
-
Van tat 1 en tat 2 gepraat, my skoonma het gaan bungee spring maar kon agterna nie veel daarvan onthou nie. Haar tatte het haar lights out geslaan.
:icon_bigsmurf:
-
Hiehiehiehie :sign10:
-
As ek reg kan onthou het Anastasia jare gelede, 'n ding geplaas van dit gang oor dat en die einde van die storie was "dit hang oor my pantoffels". Wie kan dit onthou?
-
Dit kon dalk ek ook gewees het.
Haar ken hang op haar keel.
Haar keel hang oor haar borste.
Haar borste hang oor haar maag
Haar maag hang ook oor iets
Haar iets hang oor haar kniee.
Haar kniee hang oor haar enkels
Haar enkels sleep oppie ground.
:icon_bigsmurf:
-
Ek kan nie die een van hang oor die pantoffels onthou nie, maar die een van Naas is vrek snaaks. Wat ek wel geplaas het is dat die girl laat 'n tatto opsit op haar bors van 'n skoenlapper en na baie jare word dit 'n vlermuis! :bunny:
-
Dankie Naas!
Ek onthou nou daai een van die skoenlapper/vlermuis. :toothy4: