Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Naas on October 10, 2012, 02:16:55 PM
-
My ma se suster (85) is nog jonk vir haar ouderdom en besluit sy wil ook nog gaan Bungi spring.
Toe sy terugkom vra ek of sy toe gespring het.
"Ja" se sy, maar sy kan niks daarvan onthou nie want haar borste het haar uit geslaan.
:icon_bigsmurf:
-
:icon_biggrin:
-
:icon_biggrin: Foeitog. :icon_biggrin:
-
Ek sit nou en wonder oor die prentjie as jou oom ook sou spring .... :evil6:
-
Nee wat Ta Raaitjie. Hy spring verniet want hy't sy eie tou.
:icon_bigsmurf:
-
Hê-hê, julle twee is slim vandag. :icon_biggrin:
-
Passop vir daai "lus" van die tou, veral om die nek . . . lewensgevaarlik! :snorting:
-
"Lus" is 'n arige ding en kan lei tot baie ander dinge, soms gevaarlik - soms verleidelik of selfs dodelik, soos hierso ter sprake :toothy4:
-
Wanneer 'n ou padda met 'n slap riem gevang word lei dit soms tot 'n laatlam?
:icon_bigsmurf:
-
Net so! Net so!
-
Hang seker af hoe oud die padda is?
-
Die ouderdom is nie die punt nie, dit hang af hoe lank die riem is . . . :`ip2:
-
Ek hoop dit is lank genoeg om die koei mee te span. :icon_biggrin:
-
Weet nie of ek dit hier onder spring moet plaas of onder nuwe hofie nie maar in elk geval die ou het hoog getrap, baie hoog en 10 uit 10 vir hom
http://www.youtube.com/watch?v=8Oq2Xl7oiws&feature=b-mv
http://www.youtube.com/watch?v=MT1DhcQg0Os&feature=b-mv
http://www.youtube.com/watch?v=jLaX7hOVVKc
http://www.youtube.com/watch?v=Tyyy7QZT5mk
http://www.youtube.com/watch?v=M3Gl5vld3yQ
-
Wonder of haar oge ok potblou was?
Sy moes haar Salvation Army bra gedra het......It uplifts the fallen
-
:toothy4: Ek moet vir my so ene gaan kry! :icon_bigsmurf:
-
Wanneer 'n blinde persoon bungi spring weet hy/sy dat hulle naby die grond is wanneer die hons se leiband pap raak. Vir dieselfde rede haat die blindes se honde die gespringery.
:icon_bigsmurf:
-
Sy moes haar Salvation Army bra gedra het......It uplifts the fallen! Ha-ha, dit bring die lag terug in my dag. :toothy4: