Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Liedjies uit die oude doos => Topic started by: Naas on October 03, 2011, 07:23:30 PM

Title: Tant Saartjie
Post by: Naas on October 03, 2011, 07:23:30 PM
Ek was een dag net lekker gebier
En ek loop daar na die stad
Ek het toe daar ‘n girl ontmoet
Sy loop daar langs die pad
Ek vra haar toe of sy dan nie lus het nie
Om stukkie saam met my te eet
Sy se my sy’s nie honger nie
Maar magtig sy kon vreet
Twee borde sop
‘n hele beeskop
Hoendereiers by die dosyne
En toe kook ta’ Saartjie
Die boerwors en tamatie
Alles in ‘n lieflik  pan
Daar was soutvleis koud
‘n hele beesboud
En ‘n hele bottle brannewyn
Maandag op kantoor
Mosselinie het die saak verloor
Mosselinie het gedink dis goud wat blink
Toe hy naderkom was dit stront wat stink
Italjaner, jou onbeskofte Italjaner



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Tant Saartjie
Post by: Meraai vannie Baai on October 04, 2011, 01:38:22 AM
Net in Afrikaans  :icon_biggrin:
Title: Re: Tant Saartjie
Post by: PM on October 04, 2011, 03:49:14 AM
... sê groete vir jou ma.  Ek dink dit kom uit 'n liedjie wat Steve sing.  Is dit Pampoen?

Dankie Naas, vir al die moeite wat jy doen, ons waardeer dit baie.