Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 06, 2011, 07:31:04 PM

Title: botswana - vic falls deel 11 C
Post by: Lox on July 06, 2011, 07:31:04 PM


363 F tot 365 F die valle aan Zambië se kant en jy kan die ry vragmotors sien wat by die doane wag.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/363Fvalle.jpg)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/364fvalle.jpg)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/365Fvalle.jpg)


366 F

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/366Fvalle.jpg)

367 F Livingstone se hidro elketriese kragsentrale.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/367Flivingstonekragstasie.jpg)

368 F hier waar die rivier deur die kloof vloei voor die brug maal die water vreeslik en dit word die “boilingpot” genoem. Ons het die middag afegklim daarheen, as jy daar inval is dit verby met jou.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/368Fboilingpot.jpg)

369 F valle met Zim se grenspos in die regter hoek onder. Die hele val is 1,7 km lank

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/369Fvallezimkant.jpg)

370 F die foto wys die valle reg van bo en die diepte of hoogte van die val wissel tussin 90 en 110 meter.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/370valleregbo.jpg)

371 F vrek baie water, kan seker die hele afrika suid van die rivier van water voorsien?

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/371Fbaiewater.jpg)

372 A zim se kant van die valle

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/372Azimsekant.jpg)
Title: Re: botswana - vic falls deel 11 C
Post by: PM on July 07, 2011, 02:27:22 PM
Hierdie tweede laaste foto is asemrowend mooi!  Ek kan my indink hoe dit sal lyk as dit 'n hele muur vol kan wees!
Title: Re: botswana - vic falls deel 11 C
Post by: Lox on July 08, 2011, 09:51:08 PM
en jy vra nie eers wie die pilot was nie
Title: Re: botswana - vic falls deel 11 C
Post by: PM on July 11, 2011, 09:07:36 AM
Wie was die pilot Lox?   :icon_biggrin:
Title: Re: botswana - vic falls deel 11 C
Post by: Lox on July 11, 2011, 11:42:47 AM
ok kyk onder die nuwe post, 11B
Title: Re: botswana - vic falls deel 11 C
Post by: PM on July 11, 2011, 03:25:58 PM
Ek het gedink julle mans is bang vir vroue-bestuurders.   :icon_biggrin:
Title: Re: botswana - vic falls deel 11 C
Post by: Lox on July 11, 2011, 03:44:58 PM
ek het meer vertroue in haar gehad as die wat ons as alternatief gewonder het oor
Title: Re: botswana - vic falls deel 11 C
Post by: PM on July 12, 2011, 09:59:08 AM
Gelukkig was sy haar sout werd!   :icon_biggrin: 
Ons het ook 'n maatjie wat toeriste rond vlieg.  'n Klein rooikop seuntjie met 'n sproetgesiggie!   :love7:  Die toeriste is ook effens geskok as hulle hom sien.   :icon_biggrin: