Woordskuur > Die Woordkroeg

Fraaie parte en Altzheimers

<< < (4/8) > >>

Naas:
Ek sien iemand het tot die kers gesteel. Het my kolligflits gaan haal maar hier gaan rĂªrig minder as niks aan.
  :icon_scratch:

 :icon_bigsmurf:

PM:
Ek vra mooi skuus, maar hier by ons is internet net 'n beweging op die skerm.  As die vakansiegangers, of naweekgangers, Leeupoort oorstroom, dan wys dit die internet is daar, maar vergeet maar van deelname.

Daar het ek ook nou 'n goeie lag vir die dag in!


Ans Botha:
Dit is soos 'n naald in 'n hooimied soek om jou op te spoor PM Ek sien daar is 'n afrikaanse forum op face book wie sn is dit

PM:
Ja  matertjie, ek is hier diep in die bos.  My e-pos is nog dieselfde.  Die forum is ons s'n.  Dit is net so stil.  Face book het ons geselsies oorgeneem.

Ans Botha:
Maar die Afrikaanse Forum op fb is ook heeltemal stil hoekom?

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version