Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 05, 2011, 08:07:55 PM

Title: botswana 9 B
Post by: Lox on July 05, 2011, 08:07:55 PM
Uiteindelik kan ek en Faffa optrek en kry heel voor plek.  Die mense wys vir jou wanneer en waar om te ry en stop, ongelukkig weet jy nie wie is offisieel en wie nie want hulle dra nie uniform nie.
282 K

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%209/282Kuiteindleikopferry.jpg)


2 ligte voertuie voor en een swaar interlink en kleiner enkelas lorrie en lyk my dan is die ferrie omtrent vol. die passasiers moet uitklim en as voetgangers opgaan. In Mosambiek moes die voetgangers elk 1 Metika betaal het maar hier is dit verniet vir hulle.

283 F

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%209/283Florrieopry.jpg)

Hier lyk hulle darm nie meer bekommerd nie en smile lekker…. Ons gaan Zambië toe.
283 K

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%209/283Ksmiles.jpg)