Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Trappies se plek => Topic started by: Trapsoetjie on July 18, 2011, 08:46:03 AM

Title: Droomverlore
Post by: Trapsoetjie on July 18, 2011, 08:46:03 AM
Droomverlore

Die liefde is myne.
Dapper dans die dagbreek
diamante oor die vloer.
Dobber ek doeloos rond,
dog die denke aan jou,
donder warm vloede
dowwe geluk deur my!

©  :angel12:


Title: Re: Droomverlore
Post by: PM on July 18, 2011, 10:18:16 AM
Mooi Trappies, ons het julle werklik gemis die naweek en gewens ons kon saam kuier.   :hello: