Author Topic: Wanneer die onbekende jou bang maak  (Read 5703 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wanneer die onbekende jou bang maak
« Reply #15 on: September 01, 2012, 06:39:18 AM »
Met so 'n groot besluit bekyk ek ook eers al die negatiewe elemente goed uit die boom uit.  'n Mens berei jou voor daarop en dan is al wat oorbly die positiewe.  Ek glo julle gaan mekaar goed aanvul en bystaan en dit is al wat saak maak. 
Het jy die slapies al begin tel?
Om te weet is om te verstaan.