Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on January 04, 2016, 05:21:06 PM
-
Sustertjie, ek hoop dat jou nuwe lewens jaar vir jou net gesondheid, voorspoed en vrede inhou.
Mag jy ook tog 'n tydjie kan afknyp om te kom kuier hier tussen die diere.
Ons lief vir jou.
-
Net die mooiste wens ons jou toe liefmater! :love7:
-
Ek hoop jy het n wonderlike dag beleef vol liefde en bederf.
:icon_bigsmurf:
-
Soos gewoonlik 'n rapsie laat, maar ek hoop uit my hart uit dat jy 'n dag vol vreugde gehad het en dat hierdie jaar net mooi dinge vir jou sal inhou.
-
dankie danknnnkie! julle. Ons ou groepie sal altyd my hartsbasis bly. :toothy4: So 'n kuier kan darem net 'n reuse kersligpunt wees, ai. :love7:
-
Maak 'n plan hoor. Hier loop die diere tussen die huise deur. Dit was weer 'n geskarrel vanoggend om die bobjane van my voorstoep af te hou. Die goed het geen respek vir 'n vrou nie, maar ek kan net die kettie vir hulle wys dan maak hulle gatskoon.
-
:love7: :icon_biggrin: