Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on December 18, 2012, 01:01:07 PM
-
Dit was nou 'n groot verrassing om jou vanoggend hier raak te loop Assie! Baie hartlik welkom!
Maak jou tuis en sê groete vir Oupa. :hello:
-
Dankie Tannie PM. Oom Naas het gese jy soek nog mense en baie van die ou bekendes is op die forum.
Ek is nou so opgewonde om weer deel van julle te wees. Nou hoef ek nie aanmekaar vir Oom Naas te vra om my briefies te plaas nie. As julle deur die lankloof by Joubertina verbyry moet julle vir my en Oupa kom groet.
Wag laat ek eers vir Oupa die goeie nuus gaan gee.
:hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2:
:mumum:
-
Welkom Assie. Nou's jy op jou eie.
Dankie PM.
:icon_bigsmurf:
-
Dankie Naas, dat jy so geredelik al Assie se boodskappies geplaas het. Dit is heerlik om haar hier te verwelkom, ek is so bly jy het haar die pad gewys.
Weereens welkom meisiekind.
-
:love7:
:grommit:
-
Soveel wonderlike geskenke voor krismis. Geseende oumens is ekke voorwaar! Welkom welkom dierbaarste Assie. Nou gaan die poppe weer dans :hello2: Naas spesiale drukkie vir die aandra en deel tot nou :notworthy:
-
:wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav:
-
... en die paddaprinse spring op en af. Dit sal nogal 'n uitdaging wees om die regte een te kies.
-
Ek wil daai een he... nee, nee daai een. of wag daars 'n mooi een, nee die groene of wag wag wag, dalk liewerste die bloue....
Ai toggie tog toggie. So baie om van te kies.
:mumum:
-
Oeee heh eh. My oorle ouma het altoos geseg elke huis moet 'n moeder met 'n sterk arm hê, maar ekke ding elke goeie forum moet 'n Assie hê. Welkom welkom.
-
Dankie Tante Gawie. Dis so lekker om weer hier met julle te wees. :coffee2:
:mumum: