Ons Publiseer Saam > Boek 2 - bespreking deur almal

Pragtige bundels in die boek

(1/1)

PM:
Ouens, ek is so 90% klaar met almal se bundeltjies.  Al moet ek dit self sĂȘ, almal lyk pragtig.  Ek kan nie wag om die proefboek te sien nie.  Natuurlik sal daar veranderings en verbeterings gedoen moet word, maar ek is baie opgewonde.   :hello2:
Kan die ouens wat vir my nog inligting skuld asseblief nou so maak. 
Marius, ek weet nog nie wat jy wil plaas nie.  Plaas asseblief vir my die inligting in jou eie plekkie.  As julle ander ouens wil help kyk waarvan julle hou sal ek dit ook waardeer. 




Angelica:
Ek is druk besig met hulp (nou moet jy weet hoe druk en hoe besig...)  om Cornelis se werk bymekaar te kry.
Geduld.  En jy het baie.
Dankie... :love7:

PM:
Baie dankie vir jou hulp Elle, ek waardeer dit. 

Navigation

[0] Message Index

Go to full version