Digkuns > Digterminologie

Metrum en versvoete.

<< < (3/4) > >>

PM:
Jy is my blink oggendster Raaitjie.  As ek al die dankies wat ek vir jou gegee het kon omsit in $ was jy nou 'n multimiljoenêr.   :toothy4:

PM:
Net hier dink ek behoort ons met 'n professoraat geslaat te word.   :icon_biggrin:
Ek lees weer jou "opsomming" Raaitjie en lag dat die trane loop.  (Rooiwyn doen die ding vir my!)   :read2:

Meraai vannie Baai:
Ek lees en lees weer deur jou oorspronklike plasing en besef die goete kry ek nog steeds nie in my kreukelkamer gesorteer nie, en ek is 'n proffie as dit by sorteer kom. Terwyl ek weer probeer sin maak begin ek wonder hoe gaan ek die inligting sorteer sodat mens dit 'verstaan'. Lag ek saam met jou (sonder wyn, dis nog oggend diekant) toe ek 'Die Metrum Konserto' raaklees. Amper gee ek vir myself werk!

PM:
Ek sien hier, jare gelede, het ek vir jou geslaat tot professor!   :notworthy:  As ek so lees deur die forumboek dan staan ek verbaas oor al die inligting wat ons weergee.  Gan wonder die gaste geniet ons forum en dra alles weg wat hulle kan nie.   :dontknow:

Trapsoetjie:
Dis so waar. Ek lees goed dan dink ek dit was nie ek wat dit getik het nie. Kan nie wees nie.   :icon_scratch:

 :angel12:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version