Voorstelle en klagtes > Waar is jy?

Raaitjie waar is jy?

<< < (2/2)

Anastasia:
Ek is vreeslik bederf met die sterretjies kombuis (soos liewe Heksie) data (plafonvry, sien!).  My seun betaal dit, en ma werk heerlik daarop. 

PM:
Ek is dankbaar dit gaan goed met julle almal.   :hello2:   Hierdie kant het die tyd my ook ingehaal.  Sjoe, ek het gedink wanneer 'n mens met pensioen is het jy te veel tyd op hande.  Nou het ek uitgevind "n mens" het te veel om te doen.
Iemand sĂȘ noudie dag: wanneer jy met pensioen is word jy 'n mens.  Dan vertel vroulief vir jou - 'n mens moet nou hierdie doen en 'n mens moet nou daardie doen.   :icon_biggrin:


Nastasie, ek hou ook van jou sterretjieskombuisdata.  Pragtig. 

Meraai vannie Baai:
Tussen julle drie word 'n mens slimmer en slimmer  :headbang:

Die woordmandjie is afgestof en ek voel skatryk met my vonds: Plafonvrye data - sterretjieskombuisdata  :notworthy: :book1:

PM:
Ek lief dit en gaan lees daar by Emmerentia se verwelkoming waar ek in haar afwesigheid van haar skinder. 

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version