Author Topic: snieu aug 2012  (Read 4667 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
snieu aug 2012
« on: September 01, 2012, 05:57:32 PM »
nourie dag kom rika varkblomme pluk op die plaas en ek ry met my bakkie om vir haar te gan wys waar in die sloot sy kan pluk. toe sien ek die prentjie en ry teurg huistoe om die kamera te gan haal. ek het die kiekie gekrop oorlat daar klomp pale en kabels in die pad was.

in elk geval nou lyk hy so na die kroppery.




Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: snieu aug 2012
« Reply #1 on: September 01, 2012, 06:17:05 PM »
Pragtig!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: snieu aug 2012
« Reply #2 on: September 01, 2012, 08:11:34 PM »
Ons het sowaar ook 'n bietjie sneeu gehad hier in die noorde van Pretoria.  Dit was nou nie soveel om van huistoe te skryf nie, maar ons het dit darem beleef. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: snieu aug 2012
« Reply #3 on: September 01, 2012, 08:36:36 PM »
as dit sneeu waar mens is op die grond is dit net vir die eerste half uur snaaks en oulik, daarna is dit 'n gemors.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: snieu aug 2012
« Reply #4 on: September 02, 2012, 01:48:52 AM »
Ek kan dit goed glo.  Wat doen sneeu aan die druiwe?
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: snieu aug 2012
« Reply #5 on: September 02, 2012, 08:18:23 AM »
die sneeu pla nie die druiwe nie want idt val nie op die grond by ons nie en dis winter tyd wat die stokke se blare af is. wat wel kan gebeur as idt laat sneeu en ons kry ryp waneer die winger dreeds gebot het kan dit die lote doodryp dan is daar skade.

in euproa en noord amerika is dele waar die sneeu val waneer die druiwe nog aan die stokke sit en dan vries die water in die korrels. dan oes hulle dit so gevries en die water water bly gevries en die sap loop uit waneer dit gepars word en die sap het dan hoër konsentrasie suiker.

ek het idt een keer geproe, dit smaak nogal lekker maar ons natuurlike soetwyn is lekkerder waar ons die druiwe laat sit om rosntjie agtig te word dan is daar ook minder water en meer suiker.
ek dink die duitsers noem dit yswyn. maar dit moet sommer baie kouer as 0 C wees.


nie elke jaar is idt koud genoeg nie


http://wine.about.com/od/winebasic1/a/Ice-Wine.htm


http://www.winesofcanada.com/icewine.html

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: snieu aug 2012
« Reply #6 on: September 02, 2012, 08:59:17 AM »
Dankie vir die inligting AB.  Altyd interessant om nog iets by te leer. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: snieu aug 2012
« Reply #7 on: September 02, 2012, 11:29:27 AM »
Ek liefff die forum. Word slimmer en slimmer! Stoffel jy is 'n doring  :notworthy:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: snieu aug 2012
« Reply #8 on: September 02, 2012, 11:34:51 AM »
so leer ons maar van mekaar Baatjie se Raatjie

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: snieu aug 2012
« Reply #9 on: September 02, 2012, 05:23:33 PM »
Ons voel daai sneeu hier in Durbanville.
Dis ysig.
Alhoewel die sonnetjie geskyn het vandag, het die windjie anoreksies-skraal gewaai.
Wou nog buite bietjie stap, maar het na 'n 15mins terug gekom.
Dankie vir die info, AB.
Mag jou wingerde bedek wees.  Met die Groot Hand.


Dankie Angeliek ons het dit almal nodig.
« Last Edit: September 02, 2012, 06:18:08 PM by AB »
elle