Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on November 01, 2018, 06:17:27 PM
-
Hier in Leeupoort moet jy versigtig wees vir die weervoorspelling. Die weer word nog net voorspel dan is die krag af. :icon_biggrin:
-
Giggel ek nou lekker op daai kragtige waarskuwing.
Electricity can be dangerous. My nephew tried to stick a penny into a plug. Whoever said a penny doesn't go far didn't see him shoot across that floor. I told him he was grounded. Tim Allen
-
:toothy4: Ja werklik. Hier het dit die laaste drie dae maar woes gegaan. Elke keer as twee wolkies teen mekaar skuur en rammel dan gaan die krag af.