Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on August 25, 2012, 08:33:35 AM
-
SLIM VERTALINGS
G-string: Snakstringetjie / tergtoutjie / gatsnaar/hol-flos
Sales rep: Koopseblief / kommissiekabouter
Toi-toi: Vakbond-vastrap / williewerkie-wals
Tantrum: Spin-jou-driewiel / vloermoer / baba-boogie
Doggie Bag: Woefkardoes
Stapler: Draaddrukkertjie / papiervampier
Softie: Sponskind / Jellie Japie
Sweet sixteen: Druktyd / pompnie / jagseisoen
Appy: Moerjoggie / spykerkind
Backseat driver: Skouervlieg
Hang-over: Bewe-lewer
Halfjack: Polisiekoffie / bergieparfuum
Stew: Vleismoles
Make-up: Jeugdeeg / plooisement
Face-lift: Hysbakkies / glystopper /opstaanoperasie
-
Dankie AB, Raaitjie sal een van die dae die mandjie nader sleep. Sy gaan vir toetse more en moet nou eers herstel.
-
Erf gemerk hoor :notworthy: :icon_biggrin: