Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on July 15, 2015, 12:49:08 AM
-
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/skoonma.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/skoonma.jpg.html)
-
Fly high, fly free... hie hie :police: Die polieste kan ons nie bykom vir 'n kaartjie nie.
-
Hehhehe hulle gatsometers mag dalk 'n klankie of twee opvang as ek hulle sien, skrik my mos dadelik in 'n bewerasie as ek hulle geware.
-
Of...
Is it a bird? Is it a plane?
No, it's grandma Meraai!!
-
Hiehiehie! Ja nee, dis ek daai.
-
Dit laat my aan ons "besemdae" dink op Woes! :icon_biggrin:
-
Eerlik, dit was van my mooiste kuiers rondom ons lieflike taal :love7: