Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on November 08, 2013, 04:17:20 AM

Title: dokter besoek
Post by: AB on November 08, 2013, 04:17:20 AM
An attractive young woman, chaperoned by an ugly old crone, entered the doctor's office. "We've come for an examination," said the young woman.

"Alright," said the doctor. "Go behind that curtain and take your clothes off."

"No, not me," said the girl. "It's my old aunt here."

"Very well," said the doctor. "Madam, stick out your tongue."
Title: Re: dokter besoek
Post by: PM on November 08, 2013, 05:52:06 AM
Dis nie regverdig nie!   :icon_biggrin:
Title: Re: dokter besoek
Post by: AB on November 08, 2013, 06:26:33 PM
laat my dink aan di evrou wat die baba dokter toe vat. Baba is honger en dors seg die dokter en vra of die baba 'n bors of bottel baba is. Seg die vrou borsbaba.
Seg dokter: trek uit laat ek jou borste ondersoek. Maak die vrou so en dokter sê: geen wonder nie jou borste is heeltemal draag, geen melk nie. Antwoord die vrou: die baba se ma is siek vandag daarom het ek wat die ouma is die baba ingebring maar dankie vir die bors ondersoek dit het lekker gevoel.
Title: Re: dokter besoek
Post by: PM on November 11, 2013, 08:41:34 AM
Wie het gesê droogte is altyd sleg?   :icon_biggrin: