Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on June 23, 2013, 08:57:27 AM

Title: Bespeur ek so 'n strepie....
Post by: Angelica on June 23, 2013, 08:57:27 AM
...stoutigheidjies hier op die Forum?
 :angel12:
Title: Re: Bespeur ek so 'n strepie....
Post by: AB on June 23, 2013, 10:43:21 AM
...stoutigheidjies hier op die Forum?
 :angel12:

...of menslikheid..?


hoe seg hulle, die honde doen dit op straat en mense mag nie daarvan praat.
Title: Re: Bespeur ek so 'n strepie....
Post by: PM on June 23, 2013, 03:23:32 PM
Stoutigheidjies ja.   :icon_biggrin:  Dit is tyd dat ons uit die donker gat van trauma en stress uitspring en ons arms waai.   :hello2:  Die winter is koud, maar die laggies maak mens warm. 
Title: Re: Bespeur ek so 'n strepie....
Post by: AB on June 23, 2013, 05:38:30 PM
en die son het gedraai, somer is oppad
Title: Re: Bespeur ek so 'n strepie....
Post by: Angelica on June 23, 2013, 05:41:18 PM
 :icon_thumright:

Is reg so.  Ons is mos al mooi groot.
Title: Re: Bespeur ek so 'n strepie....
Post by: Meraai vannie Baai on October 01, 2021, 09:29:32 AM
Lees ek oor twee gaste se skouers weer hierdie raak en wil net PM se kommentaar beaam: Dit is tyd dat ons uit die donker gat van trauma en stress uitspring en ons arms waai :toothy4:
Title: Re: Bespeur ek so 'n strepie....
Post by: Antjie Patat on October 01, 2021, 08:15:43 PM
 :hello2: :hello2: :hello:
Title: Re: Bespeur ek so 'n strepie....
Post by: PM on October 03, 2021, 09:14:53 PM
Wonderlik, ons lewe mos.  Lankal nie gevrek nie.   :sign10: