Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Wenke wat werk => Topic started by: Terry on April 19, 2013, 02:29:11 PM
-
Hierdie is nou lekker wenke en maklik vir enige iemand om te gebruik!
-
Baie dankie vir die plaas hiervan Terry. Baie dankie Adéle vir die aandra. Dit is heerlik om sulke afgeval-van-die-poskoetsie-goetertjies te kry.
-
Dit is sooo wonderlik om ons eie wenke te sien pronk. Duisend dankies vir die aandra en deel :love7: :hello2:
Ek is nou so slim wil alles gelyk gaan toepas :icon_biggrin: