Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Naas se plek => Topic started by: Assie on October 08, 2021, 01:16:29 PM
-
Oom Naas se as Ta Elmarie se teel, dan teel hy. Al moet hy ook le en teel.
:mumum:
-
As dit nou nie anders kan nie maak Naas 'n plan. :headbang:
:angel12:
-
Fantasties! :icon_salut: Naas, as jy daar klaar is en jy het nog krag kan jy gou hier ook kom teel. Laai vir Trappies en my boetie Andrew in die kar en bring hulle saam. :headbang: