Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on July 26, 2015, 09:00:05 AM

Title: Liedjies uit die FAK..
Post by: Angelica on July 26, 2015, 09:00:05 AM
Soek ek nou na die woorde van oer-oue liedjies uit die FAK.
Sal seker moet google.
Dalk het die 2de-handse winkel af in die straat 'n FAK.  :icon_study:
Title: Re: Liedjies uit die FAK..
Post by: Meraai vannie Baai on July 26, 2015, 10:30:34 AM
Hierdie erf is my gunsteling:
http://www.fak.org.za/fak-sangbundel/elektroniese-sangbundel/

Dalk kry jy hier ook 'n paartjies:
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2502.0

En nog enetjie:
https://juffer.wordpress.com/2013/01/11/liedjies/



Title: Re: Liedjies uit die FAK..
Post by: Jeannedarc on July 27, 2015, 10:28:33 AM
You should be able to find an FAK at any Afrikaans primary school
Title: Re: Liedjies uit die FAK..
Post by: PM on August 07, 2015, 12:01:44 PM
Laat ons hoor watter liedjies se woorde jy soek, dalk kan ons help.