Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: adele on May 03, 2012, 06:15:43 AM

Title: ‘My plaas is nie al dié haat werd’
Post by: adele on May 03, 2012, 06:15:43 AM

met trane sit ek op my stoepie, my staatshuis, kyk ek uit oor Aldam waar die dag breek...ek teug aan koffie en bid saam met hierdie mense wat nou net aan Hom, ons Here vashou.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/My-plaas-is-nie-al-die-haat-werd-20120501
Title: Re: ‘My plaas is nie al dié haat werd’
Post by: Meraai vannie Baai on May 03, 2012, 09:26:57 AM
Ek haal my hoed af en knak my knieg vir hoe hierdie man die situasie hanteer en verwerk. Voorwaar sal ek dit nie reggekry het nie  :crybaby2:
Title: Re: ‘My plaas is nie al dié haat werd’
Post by: Marinda Kemp on November 23, 2015, 05:43:07 AM
woordeloos