Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on September 05, 2013, 08:26:17 AM

Title: volvo advertensie
Post by: AB on September 05, 2013, 08:26:17 AM
http://www.youtube.com/embed/1zXwOoeGzys?feature=player_embedded
Title: Re: volvo advertensie
Post by: PM on September 05, 2013, 09:02:16 AM
Dankie AB, ek het dit gekyk en dit is nogal skrikwekkend. 
Title: Re: volvo advertensie
Post by: AB on September 05, 2013, 12:10:57 PM
ek dink ook dis vreeslik maar dis vrek goed.
Jerry se kommentaar was: "Jislaaik, maar daai girl het omtrent ‘n paar knaters!"
Title: Re: volvo advertensie
Post by: PM on September 05, 2013, 01:02:20 PM
Ha-ha, dit is net ons taal wat so aangewend kan word.   :icon_biggrin: