Voorstelle en klagtes > Waar is jy?

Hannes se heupvervanging

(1/2) > >>

PM:
Hannes gaan more vroeg in hospitaal toe om sy heupvervanging te doen.  Ek glo dat alles goed sal verloop.  Ek sal kom nuus aandra.   :love7:

adele:
Baaaie sterkte, baie liefde. Ons hoopglo hy gaan gou weer saam met jou huppel en dans.

PM:
Gerhard het hom kom haal hospitaal toe.  Hy is so pas hier weg.  Dit voel of my heup afgeruk is.   :icon_scratch:

Antjie Patat:
Ek hoop hy sterk mooi aan, en dat alles klopdisselboom gaan.

PM:
Dankie Antjie.  Die dokter het X-strale geneem van die prostese en alles is mooi in plek.  Hannes sĂȘ hy het nie erge pyn nie, net sy keel het seer gekry met die pype.  Dit sal sekerlik vinnig opklaar.
Dankie vir die ondersteuning.  Ek waardeer dit.  Voel nogal eensaam en verlate.   :dontknow:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version