Author Topic: Aarde-uur.... 29/03/2014  (Read 3150 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Aarde-uur.... 29/03/2014
« on: March 29, 2014, 07:54:36 AM »
Dis alweer 'n jaar later en die aardbewoners moet hul deeltjie bydra om Moeder Aarde te help.
Dis amper soos haar verjaarsdag, maar net vir een ou uurtjie in die hele jaar.  En dan is dit ook net 'n paar mensies wat na die partytjie kom.  Skandelik.
Elk geval, vanaand skakel ons ligte af vir een enkele uur om ons natuurbronne te help spaar.   :headbang:  Yip, beslis.  Dit is een plek waar ek met groot graagte my hulp aanbied, by die bewaring van Moeder Aarde...
Ek gaan beslis my ligte afskakel, sorg dat alles af is wat enige krag gebruik en sommer die krane net effens laat loop.
Kerslig klink mos romanties, of hoe?
Wat gaan jy doen?
elle

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Aarde-uur.... 29/03/2014
« Reply #1 on: March 29, 2014, 08:19:02 AM »
Dit klink vir my na 'n EVKOM droom wat waar word!



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Aarde-uur.... 29/03/2014
« Reply #2 on: March 29, 2014, 10:42:04 AM »
Hallo Naas!!!! 
Gie gie... praat jy!
BTW, ek sien jy praat nog van EVKOM. Ek ook.
Van wanneer af is EVKOM ESKOM?   Verstaan nie die storie nie..  :icon_scratch:, maar dan, sal ons die mense ooit onder die knie kry?
elle

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Aarde-uur.... 29/03/2014
« Reply #3 on: April 01, 2014, 03:02:41 PM »
EVKOM is die ou SA naam... Energie Voorsienings Kommissie. Maar die nuwe regering praat mos net Engels en Bojaans so hulle het toe die Engelse afkorting aangeneem, Escom... Electricity Supply Commission. Nou skryf ons nog steeds uit protes ESKOM i.p.v. Escom.  :hello2: :hello2: :pottytrain2:



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Aarde-uur.... 29/03/2014
« Reply #4 on: April 01, 2014, 06:59:45 PM »
Nasie, maar hulle skryf hom dan ESKOM - bilinqual, mos, die klomp.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Aarde-uur.... 29/03/2014
« Reply #5 on: April 03, 2014, 06:16:45 AM »
Hier op Leeupoort is ons maar te bly as die krag aankom. Ons gebruik "Aarde-uur" om al ons batterye
gelaai te kry.   :dontknow:  Jy kan maar weet:  drie dae 'n week vier ure deelkrag!   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.