Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on September 03, 2013, 02:18:56 PM

Title: Baie welkom Ulizne
Post by: PM on September 03, 2013, 02:18:56 PM
Ek hoop jy sal heerlik saam met ons kuier.  Hier is heelparty onderwysers doenig op die forum.  Hulle help graag met enige raad en kan vir jou baie beteken. 
Hartlik welkom.   :bootyshake:
Title: Re: Baie welkom Ulizne
Post by: Angelica on September 03, 2013, 06:00:48 PM
Ook 'Welkom' van my af.
Soms is ons laf, soms baie ernstig, dog nooit verveeld hier.
Title: Re: Baie welkom Ulizne
Post by: Fransi on September 04, 2013, 07:21:22 AM
Baie welkom. :-)