Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Ah Willa on June 05, 2012, 04:11:10 PM

Title: woordliefmense
Post by: Ah Willa on June 05, 2012, 04:11:10 PM
Woordliefmens sinoniem vir digter  :toothy4:

Die Afrikaanse forumfamilie is gevul met Woordliefmense vir wie ek baie hoë agting het.

© Ah,Willa!   :toothy4:
Title: Re: woordliefmense
Post by: Meraai vannie Baai on June 06, 2012, 12:02:48 AM
Voorwaar is ons almal hier woordliefmense Willa! Sit ek en dink, die oortreffende trap van woordliefmens kan agter baie van ons name geskryf word Willa - woordverslaafd  :icon_bigsmurf:
Title: Re: woordliefmense
Post by: Ah Willa on June 06, 2012, 12:26:13 PM
 :toothy4: