Glimlag ek (liefdevol) vir jou hart in die skoene gesak, die rictameter spesiaal vir jou PM :love7:
Lub dub
lub dub lub dub
lubbe-dubbe-dub-dub
gallop jy uit pas voort...
en ek kry smarties in piepklein glasies:
"ammunisie teen die tydbom"
lubbe-dubbe-dub-dub
lub dub lub dub
lub dub.
© Meraai vannie baai
*A gallop rhythm refers to a (usually abnormal) rhythm of the heart