Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on October 05, 2011, 02:57:47 AM

Title: Babbelnaas (aanpasbare proeswoord van Naas)
Post by: Meraai vannie Baai on October 05, 2011, 02:57:47 AM
Babbelnaas: As ek sjampanje gedrink het kry ek "borrelsiekte" en dan raak ek babbelnaas. (So kan die naam aangepas word na aanleiding van die 'naam van die drinker' van die borrelsake!)
Title: Re: Babbelnaas (aanpasbare proeswoord van Naas)
Post by: PM on October 05, 2011, 08:21:22 AM
As ek my naam daaraan moet las, babbelpetra, dan sal almal weet dat my bek nie brieke het nie.