Author Topic: sederberg nr 1  (Read 4366 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
sederberg nr 1
« on: June 30, 2011, 07:46:49 AM »
jammer vir die van julle wat dit al op woes forum gesein het.

ek en ons oudste seun was 'n naweek saam met nog 8 manne Sederberg toe.
oom Pieter Zirk se een vriend boer daar en hy het sowat 8000 ha grond waarop niks gedoen word nie, net so gelos vir de natuur, daar woon nie eers iemand op daardie deel van die plaas nie.

hy het op die plaas langsaan 'n gastehuis en net een groep mense mag op 'n slag op suurvlakte wees, jy huur die gastehuis en mag inry tot op 'n punt en dan mag jy verder stap.

oom Pieter mag egter met 'n groep wat hy neem in die veld kamp soos ons gemaak het. ons huur die gastehuis maar gebruik dit nie.

die spookbult by gydo pas
wanneer jy by die pad regs afgaan, net so 30 meter daarin en jy hou stil en haal jou kar uit rat en los die rem dan loop die kar agteruit.






gydo pas, ek het al daar gesit en die uphill resies van karre gekyk




ceres vallei




net voor donker by die kampplek op suurvlakte aangekom




rotse waar ons gekamp het en onder die sterre geslaap het




so onder die rots gebraai en gesels



die foto het ek in die nag afgeneem met die halfmaan se lig sonder flash



hier slaap elkeen net waar hy wil



dit het ek die oggend gesien toe ek wakker raak



ek en my seun en nog 2 ouens het hier geslaap




maan



word vervolg
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: sederberg nr 1
« Reply #1 on: June 30, 2011, 08:23:28 AM »
Hierdie rotse is so mooi 'n kunstenaar kan daarmee toor op 'n doek!
Om te weet is om te verstaan.