Die Afrikaanse Forum
Digkuns => Digformules of -strukture => Topic started by: Naas on May 04, 2012, 03:58:04 PM
-
Ek skryf vir jou ‘n kringgedig
e w
I o a
e n t
d
y e a
m r l
w
m e i
o r n
p
l d
A i
.ednie rednos pool etdnor e
En ek maak my eie reëls soos ek gaan,
reel
op
reel
op
reel
Tot ek in ‘n h
bly o
staan e
k
wa ar
m y h
a r
t n
e t
♥
b
e
alleen aan jou hoo
r
t
-
Goeiste Naas, dit is so oorsprinklik. :icon_biggrin: Dit het my 'n rukkie geneem om die hartjie-gedeelte te lees, maar die res was maklik. :hello2:
-
WOW!! Dit wil gedoen wees. PUIK Naas!! :icon_salut: :notworthy:
-
...en my hart hang aan die Suikerbessie bos...
-
as hierdie meesterstuk nie in boek twee pronk nie vat ek my goed en loop :icon_biggrin:
ek moes ook :icon_scratch: by die hartjie ... maar man - WAT 'n MEESTER STUK!!
-
ouuulik!!! en dit trek soveel aandag omdat mens nie net lees en loop en vergeet nie.
:grommit:
[ek wou by 'onbekende woord' vertel ek giggel lekker saam, maar het geen 'reply'-opsie daar nie, slaan my biki dronk]
-
Hallo matertjie, ek sal Jan Dink se hulp moet inroep. Al die blokkies is gemerk vir almal om toegang te hê by die woordeboek, verstaan ook nou nie hoekom kan jy nie "reply" nie.
Willa, help asseblief!
Skuus, ek het ook by jou profiel gaan seker maak, maar dit sê tog dat jy toegang het tot al die onderwerpe.
Jaaaalp!
-
aaag toemaar, jy weet mos ekke omgee glad
nie. dit sal ook weer regkom sodra die winter verby is :toothy4:
wie van julle luister die afgelope paar maande op 'n Vrydagoggend[ek dink] na RSG wanneer hulle nuwe en 'ou' woorde bespreek. ek werk gewoonlik maar het nou al 'n keer of wat gehoor en dis so oulik. mense kan 'n woord borg, maar ek weet nie waarvoor nie, een of ander woordeboek...?
:grommit: