Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on November 09, 2012, 09:13:49 AM

Title: Welkom Elize
Post by: PM on November 09, 2012, 09:13:49 AM
Dagsê matertjie.  Jammer dat ek jou eers hier welkom heet.  Ek kan nie tans e-pos uitstuur nie, maar is oppad terug huistoe vir die naweek en daarna sal alles weer reg werk. 

Baie welkom hier.  Maak jouself tuis en baljaar saam met ons.  Daar is vir jou 'n eie plekkie geskep waar jy jou woordwerke kan plaas.  Ons sien uit daarna om van jou te hoor. 
Title: Re: Welkom Elize
Post by: Meraai vannie Baai on November 09, 2012, 09:18:07 AM
En nou wonder ek of dit onse Nig Elize is  :toothy4: Welkom welkom!! Ek trek solank my stoeletjie nader waar jy ook al saam met ons wil gaan aansit om die woordtafel Elize  :hello2:
Title: Re: Welkom Elize
Post by: Ah Willa on November 11, 2012, 06:12:51 PM
Meraai se nig of nie - baie welkom Elize - my stoeltjie is ook uitgepak en koeldrank in die hand wag my oe greetig om te lees  :triplets: