Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on October 18, 2015, 12:04:37 PM
-
Hartlik dankie vir die spoedige aandag wat jy gegee het, so tussendeur jou verlof André. Ek glo ieder en elk wat hier lees waardeer jou en Willa se inset in ons forum.
:notworthy: Baie dankie.
-
Baie dankie ook van my kant af Andre. Jy is 'n ster.
-
:hello2: :icon_cheers: :hello2: :icon_cheers: :hello2: :icon_cheers:
:icon_bigsmurf: :icon_salut: U
-
Baie dankie. :-)